One of my favourite things about my job as a MakeUp Artist is experiencing the joy and happiness that my customers feel when they see themselves in the mirror for the first time after I have worked my magic…

Mariaan is fantasties! Ek het baie donker kringe om my oë wat ek nie eers kan wegsteek deur makeup aan te plak nie! Maar Mariaan se magic steek dit heeltemal weg en dit hou heeldag/aand!!
Make-up lyk altyd mooi en natuurlik, nie dik en aangeplak nie. Mens voel soos ‘n super model na mens weg stap by haar met ‘n mooi gesiggie en hare.
Beste van als… haar spotgoedkoop pryse! Ek het al by baie mense navrae gedoen vir hare en make-up en meeste vra dubbel Mariaan se prys!
Ek sal haar 100% aanbeveel! Baie dankie Mariaan vir jou profesionele en vriendelike diens!!
Stefanie TolkenBeste ooit!!! Enige ma wat ‘n dogter het wat hare en grimering gedoen wil hê vir matriekafskeid of ander funksies en nie wil rondhardloop en van een plek na ‘n ander wil ry nie. Sy kom na jou huis en doen beide hare en grimering.
Sy is baie professioneel. Mariaan skep ‘n baie rustige atmosfeer . Ek gee haar 100%.
Marietjie LombaardMariaan is a AMAZING makeup artist. Kind, beautiful and funny. Her makeup skills are amazing and i recommend her and would love to use her in the future again!
Thank you Mariaan for making me feel beautiful for my matric farewell!
Romayne CoetzeeExcellent work, real pleasure to work with Mariaan, the spray on make-up looks amazing.
Nelis EngelbrechtDankie vir jou moeite met hare en Makeup! Wil vir jou vra watse soort hairspray jy gebruik het? Dit het lekker gewerk want my hare het nie hard geword nie.
Maggie Aspinall VorsterHi Mariaan
Ek wil net vir jou baie dankie se dat jy my dag vir my so mooi gemaak het. Almal het gese ek lyk goed en dat die grimering goed gedoen is. Gewoonlik dra ek niks, maar het uitgehou tot ek die aand gaan slaap het…. Ek sal jou enige tyd aan beveel en ek is bly dat ek jou gekies het.
AdeleHi Mariaan
Just a quick note to say thank you for your professionalism on the 11th of June. The bride told me that you were fantastic and she was very, very happy with how she looked. She also said you were a warm, friendly person which helped her to relax.
LaurenHallo Mariaan
Baie baie dankie vir jou aandeel in ‘n spesiale dag Saterdag!! Sal vir jou ‘n paar foto’tjie e-mail wanneer ons dit kry. Hoop jy’t gevorder met jou inskrywing vir die kompetisie!!
RacheHi Mariaan, hope you are well!!
A friend’s friend is getting married, and I’m just busy sending her your contact details, when I realized that I’m not sure if I have thanked you for doing my make-up on the 14th April 2012. I know it’s been more than a year, but I just wanted to say a really BIG thank you for doing my bridesmaids, my mom & of course my make-up on my wedding day! You were an absolute pleasure to have around, and you did everyone’s make-up simply perfect!!! Thank you once again, and I will definitely not hesitate to recommend you!!
Otherwise, all still going great with us, we are now expecting a little boy – so really enjoying our life together!
I am so happy to have come across Mariaan at Pro Makeup Me. Not only is her work professional, she is kind and a very relate-able person.
I have never had airbrush make up done before and was very excited to try it. I always wondered about it and so glad I had it done. It felt light and looked way better than make up applied by sponge or brush. I was certainly pleasantly surprised. Mariaan certainly earned a regular client.
The make up also lasted really well after being in hot windy weather and running after a toddler all day. I didn’t feel like it was going to melt off my face or that it felt cakey at the end of the day. I’m sure if i had left it on for the next day it would still have looked perfect. I was actually quite sad to wash it off.
I would definitely recommend Mariaan at Pro Makeup Me. She knows her stuff and also listens to what her clients like or want. I will definitely use her again in future.
Tanya PeenzThank you for an excellent application of my make up. Very professional very natural simply perfect and highly recommend. You are a very patient and highly talented make up artist. When I am in Cape Town I will definitely use you again
Fathima BurgerAaaaah Mariaan Enslin baie dankie vir ons pragtige make-up Saterdag ek het nie genoeg woorde om dankie te sê nie. Dankie vir jou ongelooflike gesindheid en vriendelikheid en vir al die geselsies om my te kalmeer toe ek sooo bietjie gestres het.
Ek moet saamstem dit voel asof ons mekaar al jare ken. Mag ons hemelse Vader jou ryklik seën.
Vania OctoberThank you for making me look pretty for my shoot today!! You have are so talented! Many thanks
Danté van BlerkDankie dat jy my vandag soos ‘n million bucks laat voel het… So min tyd aan myself bestee die laaste tyd ek wens ek kon sommer net so gaan slaap om more weer so te lyk…
Jy is pretty amazing en sal jou altyd aanbeveel… My hare en make up was stunning…xx
Lauriaan SnymanHi Mariaan
Ek is terug by die werk en wil net ‘n vinnige mailtjie stuur om aan jou dankie te se vir jou tyd en moeite op my troudag. Ek dink ons het almal stuning gelyk en die foto’s het wonderlik uitgekom… al my stress verniet!
Baie dankie en ek sal jou beslis aanbeveel aan almal.
Mardene, Louisa, Charlene & MelissaHi Mariaan,
Ek wil sommer net baie dankie sê vir jou aandeel in ons spesiale dag op 21 Nov! My grimering het baie goed gelyk en gehou en ek het tonne komplimente gekry! Ek het nou waarlik ‘n gelukkie in jou raak geloop op die internet. Ek, my ma en sus was almal baie tevrede!
Hoop jy het ‘n mooi en geseënde Kersfees!
LaraHi Mariaan
Baie dankie vir jou mooite by ons troue. Dankie almal se makeup was stunning.
Aangeheg is fotoes van jou
Caroline