Hallo Mariaan

Baie baie dankie vir jou aandeel in ‘n spesiale dag Saterdag!!
Sal vir jou ‘n paar foto’tjie e-mail wanneer ons dit kry.
Hoop jy’t gevorder met jou inskrywing vir die kompetisie!!

%d bloggers like this: