Beste ooit!!! Enige ma wat ‘n dogter het wat hare en grimering gedoen wil hê vir matriekafskeid of ander funksies en nie wil rondhardloop en van een plek na ‘n ander wil ry nie. Sy kom na jou huis en doen beide hare en grimering.

Sy is baie professioneel. Mariaan skep ‘n baie rustige atmosfeer . Ek gee haar 100%.

%d bloggers like this: