Hi Mariaan,

Ek wil sommer net baie dankie sê vir jou aandeel in ons spesiale dag op 21 Nov! My grimering het baie goed gelyk en gehou en ek het tonne komplimente gekry! Ek het nou waarlik ‘n gelukkie in jou raak geloop op die internet. Ek, my ma en sus was almal baie tevrede!

Hoop jy het ‘n mooi en geseënde Kersfees!

%d bloggers like this: