Stefanie Tolken

Mariaan is fantasties! Ek het baie donker kringe om my oë wat ek nie eers kan wegsteek deur makeup aan te plak nie! Maar Mariaan se magic steek dit heeltemal weg en dit hou heeldag/aand!! Make-up lyk altyd mooi en natuurlik, nie dik en aangeplak nie. Mens voel soos ‘n...

Tanya Peenz

I am so happy to have come across Mariaan at Pro Makeup Me. Not only is her work professional, she is kind and a very relate-able person. I have never had airbrush make up done before and was very excited to try it. I always wondered about it and so glad I had it...
Marietjie Lombaard

Marietjie Lombaard

Beste ooit!!! Enige ma wat ‘n dogter het wat hare en grimering gedoen wil hê vir matriekafskeid of ander funksies en nie wil rondhardloop en van een plek na ‘n ander wil ry nie. Sy kom na jou huis en doen beide hare en grimering. Sy is baie professioneel....

Vania October

Aaaaah Mariaan Enslin baie dankie vir ons pragtige make-up Saterdag ek het nie genoeg woorde om dankie te sê nie. Dankie vir jou ongelooflike gesindheid en vriendelikheid en vir al die geselsies om my te kalmeer toe ek sooo bietjie gestres het. Ek moet saamstem dit...
Romayne Coetzee

Romayne Coetzee

Mariaan is a AMAZING makeup artist. Kind, beautiful and funny. Her makeup skills are amazing and i recommend her and would love to use her in the future again! Thank you Mariaan for making me feel beautiful for my matric farewell!
Lauriaan Snyman

Lauriaan Snyman

Dankie dat jy my vandag soos ‘n million bucks laat voel het… So min tyd aan myself bestee die laaste tyd ek wens ek kon sommer net so gaan slaap om more weer so te lyk… Jy is pretty amazing en sal jou altyd aanbeveel… My hare en make up was...

Adele

Hi Mariaan Ek wil net vir jou baie dankie se dat jy my dag vir my so mooi gemaak het. Almal het gese ek lyk goed en dat die grimering goed gedoen is. Gewoonlik dra ek niks, maar het uitgehou tot ek die aand gaan slaap het…. Ek sal jou enige tyd aan beveel en ek is bly...

Mardene, Louisa, Charlene & Melissa

Hi Mariaan Ek is terug by die werk en wil net ‘n vinnige mailtjie stuur om aan jou dankie te se vir jou tyd en moeite op my troudag. Ek dink ons het almal stuning gelyk en die foto’s het wonderlik uitgekom… al my stress verniet! Baie dankie en ek sal jou beslis...